Meerhof Skool
Ons bied aan leerders met gestremdhede, gespesialiseerde onderwys en opleiding. Hierdeur lei ons leerders van afhanklikheid tot selfstandigheid. Die personeelkorps is spesiale mense met ‘n roeping op hul lewe. Elke leerder is spesiaal, uniek en anders begaafd. Almal wil die leerders in totaliteit vorm en die welstand van elke leerder word voorop gestel. Personeel kan […]